
"Ons kies 'n beroep, nie die omstandighede wat daarmee gepaard gaan nie"
--:--
Droogtetoestande en uiterste hitte plaas geweldige druk op graanprodusente in sentraal Suid-Afrika. Adjunkpresident van Agri SA, Nicol Jansen, gesles oor die huidige uitdagings wat graanprodusente ervaar...