Ekonomie gaan nie binnekort verbeter nie
--:--
Daar is baie onsekerheid in die wêreld tans, en Henri Pieters van Stabilis verwag nie dat die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die einde van die jaar 'n oplewing sal sien nie. Tog is daar saam met die risiko baie geleenthede. Hy raai sake-eienaars aan om seker te maak hul diens en produk is die beste wat dit kan wees, om te oorleef.