Geheime dokumente en nóg onderhandelings plaas wolke oor die SAL

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die Takatso-SAL ooreenkoms.
7 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min