Fietsryers toets hul uithouvermoë ten bate van liefdadigheid

--:--
Dis die naweek, Sondag om presies te wees, die Argus fiets wedren in Kaapstad en die uithouvermoë en lang asems gaan behoorlik getoets word met die uitmergelende 109km al langs die Kaapse kus en Peninsula. Asof die afstand en tawwe opdraandes nie genoeg is nie, is daar diegene wat die druk verder oplaai deur te ry ten bate van ‘n spesifieke doel. Een so doel uit sentraal SA is die fietsryers wat ry ten bate van Red a Plaas, Red ‘n Gemeenskap projek. Agri SA adjunkpresient, Nicol Jansen, vertel meer oor die projek...
7 Mar 2024 2AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Steenhuisen bemoedig produsente by Graan SA kongres

Minister van landbou, John Steenhuisen, het die belangrikheid van samewerking tussen die regering, boere en die breë landbousektor beklemtoon tydens ’n toespraak wat hy via ’n video-oproep vir die Graan SA kongres gelewer het.
13 Mar 3AM 8 min

Waardetoevoeging van NWK4Sure

Pieter Kleingeld, groep uitvoerende beampte van NWK en direkteur van NWK4Sure gesels met OFM se Pulane Nel-Sekepe.
25 Feb 6AM 2 min