Shoprite hou aan om markaandeel oor te neem

Loading player...
Pieter Engelbrecht, bestuurshoof van Shoprite gesels oor die groep se finansiële resultate, Checkers Sixty60, en planne vir groei.
5 Mar 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min