Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
1 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min