Odie val om, maar steeds ’n mylpaal vir maanekonomie

Loading player...
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van C5 Capital gesels oor Odie, en die maanekonomie.
26 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min