Wie sit agter die “R4700” Elon Musk en Johann Rupert-skemas?

Loading player...
Advokaat Petra van Niekerk gesels oor die Elon Musk en Johann Rupert-skemas.
23 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min