![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_1408806_20240222_113953_600.jpg)
Kommer oor breinkwyn van SA rekenmeesters (die eerste deel)
--:--
Die voortgesette breinkwyn van Suid-Afrika se rekenmeesters en ouditeure is ’n tweesnydende swaard. Leana van de Merwe, rekeningkundige en versekeringspesialis by Saipa, sê aan Kayla Barker dit is goed dat ons rekeningkundige professionaliteit hoog aangeslaan word. Die nadeel is die tempo waarteen Suid-Afrika die rekeningkundiges verloor.