Vrystaat Landbou spreek kommer uit oor minimumloon-verhoging

--:--
Die minister van indiensneming en arbeid, Thulas Nxesi, het Saterdag aangekondig dat die minimum loon vanaf 1 Maart tot R 27,58 per uur sal beloop. President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, verduidelik wat die invloed daarop vir die landbousektor is. Hy gesels saam met OFM joernalis, Dane Beisheim.
6 Feb 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

World Head and Neck Cancer Day

World Head and Neck Cancer Day is commemorated on 27 July each year to raise awareness. OFM Content Manager Elzette Boucher-Kruger speaks to surgeon, Dr Mark Torres-Holmes…
26 Jul 12PM 9 min

Rentekoers bly weer onveranderd.

Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag, 18 Julie, sy twee maandelikse besluit oor rentekoers aangekondig. En dit is onveranderd. Maar wat beteken die aankondiging presies op die ekonomiese front? Dr. Arno van Niekerk, vertel jou meer.
18 Jul 12PM 2 min

Sosiale media moet koning kraai in jou besigheid.

Sosiale media en Kunsmatige Intelligensie is twee dinge wat nie aan die agterspeen mag suig, wanneer dit by die bedryf van besighede kom nie. Die sosiale media kenner, Magriet Groenewald, lig jou in oor hoe om dit in te span sodat jou besigheid kan floreer. In die tweede deel van…
17 Jul 12PM 4 min

Airlink se vlerke geknip tussen Bloemfontein en Kaapstad.

Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik…
16 Jul 12PM 5 min

Hallo Stroming, Totsiens TV.

Die inligting is en, en dinge lyk nie baie belowend wat betref die Suid-Afrikaanse Televisie-bedryf nie, dit terwyl stromingsdienste goed groei. Ons kyk na die jongste data en sien dat dit ‘n kwessie van voorkeur en bekostigbaarheid is.
15 Jul 12PM 4 min