Eskom rol ’n nuwe projek uit om huishoudings tydens beurtkrag te help

Loading player...
Daphne Mokwena, bedryfs- en instandhoudingsbestuurder van Eskom gesels oor die nuwe projek wat hulle in Gauteng uitrol.
1 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min