SA wynbedryf voer heelwat minder wyn in 2023 uit

Loading player...
Maryna Calow, kommunikasiebestuurder van Wines of South Africa gesels oor SA se wynuitvoere.
29 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min