
Nuusberig: Stroper wat twee renosters onthoring moet 16 jaar sit
Loading player...
Die polisiekommissaris van Mpumalanga, luit. gen. Semakaleng Manamela, het die vonnis van effektief 16 jaar wat Vrydag deur die Skukuza-streekhof aan 'n renosterstroper opgelê is, verwelkom.