Suid-Afrikaner mik na ’n rekord om 500 skape in nege uur te skeer

Loading player...
Tienie du Plessis, skaapskeerder van T24 Shearing gesels oor die skeerrekordpoging wat hy aaanpak.
16 Jan 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min