
Hantering het invloed op skape se welstand, produksieprestasie
--:--
Navorsing toon dat hantering wel ’n effek op die welstand van skape het en dat die teenwoordigheid van angs selfs aan gesigsuitdrukkings waargeneem kan word.