Ep. 8 - Brugleraars - "'n Watse ding?"
--:--
Ons hoor gereeld dat daar verwys word na dominees, predikant of leraars, maar "brugleraars" is 'n konsep wat selfde in gesprekke opkom. Brugleraars speel 'n besondere rol in gemeentes en het al in diens van God, tot baie gemeentes se redding gekom. Ds. André Agenbag is betrokke by Gemeentebegeleiding op Stellenbosch, en hy vertel ons meer oor wat 'n brugleraar is, wat hulle doen en hoekom dit belangrik is.
Indien jou gemeente meer wil weet oor hoe 'n brugleraar hul van hulp kan wees, of indien jy oorweeg om self 'n brugleraar te word, kontak asb. vir André by agenbag1@kaapkerk.co.za
Indien jou gemeente meer wil weet oor hoe 'n brugleraar hul van hulp kan wees, of indien jy oorweeg om self 'n brugleraar te word, kontak asb. vir André by agenbag1@kaapkerk.co.za