Die week is belangrik vir rentekoersbesluite

Loading player...
Dr. Elna Moolman, ekonoom van Standard Bank gesels oor inflasiesyfers die week en rentekoerse volgende jaar.
11 Dec 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Bek-en-klouseer knou veilings

Casper Schmidt, uitvoerende bestuurder van vee, eiendomme en veilings by BKB, bied ’n oorsig van veilings in Suid-Afrika en gesels oor veilings wat weens bek-en-klouseer gekanselleer moet word, asook die impak op die landboubedryf.
27 Jan 11AM 7 min