Episode 1_Wat moet ek doen met my bonus? (spaar, skuld afbetaal, spandeer)

--:--
Wat moet ek doen met my jaarlikse bonus - spaar, skuld afbetaal of kan ek dit gebruik om myself te bederf? In hierdie episode gee Johann Louw, 'n besigheidseienaar raad oor hoe jy beter finansiële besluite kan neem. Benescke Janse van Rensburg is die aanbieder.
11 Dec 2023 English South Africa Business · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 0_Wie is Johann Louw (kenner in die reeks)?

Ons praat geld is 'n praktiese podcast-reeks om jou geldfiks en gesond te kry. Johann Louw is 'n geoktrooieerde rekenmeester met besighede in Suid-Afrika en in die buiteland. Hy het ’n passie om die man op straat te help om beter finansiële besluite te neem. In hierdie episode gesels ons…
11 Dec 2023 12 min