Episode 0_Wie is Johann Louw (kenner in die reeks)?

--:--
Ons praat geld is 'n praktiese podcast-reeks om jou geldfiks en gesond te kry. Johann Louw is 'n geoktrooieerde rekenmeester met besighede in Suid-Afrika en in die buiteland. Hy het ’n passie om die man op straat te help om beter finansiële besluite te neem.

In hierdie episode gesels ons oor wie Johann Louw is en vanuit watter perspektief gee hy raad aan die luisteraars.
11 Dec 2023 English South Africa Business · Religion & Spirituality

Other recent episodes