Hoe het Netcare dit reggekry om sy elektrisiteitsverbruik binne ’n dekade met 39% te sny?

Loading player...
Johan Durand, bestuurder by Energy Partners gesels oor Netcare se energiedoeltreffendheid.
7 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min