Bizskoops - 30 November 2023
--:--
Op die program vandag ... loer ons in by Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die rentekoers en die private sektor.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die groter prentjie aangaande beurtkrag.
In internasionale sake-nuus... China se industriële winsgroei is vertraag.
In beleggingsnuus, ARC Invest beplan om 750 miljoen rand in te samel.
En ons gesels ook met Hohm Energy oor die sonkragbedryf.