MID-MORE MET MIKE I AMORE BEKKER - EK HET 'N ENGEL GESIEN - DEEL 2

--:--
DIE BOEK IS GEVUL MET DIEP MENSLIKE ERVARINGS VAN HOOGS GEESTELIKE WESENS VANUIT ELKE UITHOEK VAN ONS LAND...
RAKENDE HIERDIE VERSAMELINGS, HAAL AMORE BEKKER 'N WYSE MAN AAN: "DIT WAT ONS KAN TEL, TEL GLAD NIE; DIT WAT ONS NIE KAN TEL NIE, IS AL WAT TEL"

DIE VERHALE IN EK HET 'N ENGEL GESIEN GAAN INDERDAAD OOR DIE ONSIGBARE EN ONTELBARE WAT ELKE LESER SAL VERSTOM EN INSPIREER
29 Nov 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

MID-MORE MET MIKE | Mrs SA Semifinalis 2024 in die ateljee

Vrou, ma, entrepreneur en nou MRS SA SEMI-finalis. Sy leef voluit en haar motto in die lewe is : It seems impossible until it's done. Haar boodskap is eenvoudig "ons is nie gemaak om in ons gemaksone te bly nie". Dis juis hoekom sy besluit het dat "as daar nie…
12 Feb 16 min