Ep. 3 - Alzheimers en Demensie: Hoe help ek my familielid? (Madelein Duvenhage)
--:--
Indien jy iemand in jou familie het wat aan Alzheimers of Dementia ly, is hierdie episode net vir jou. Ons gesels ons met Madelein Duvenhage van ADASA oor hoe mens iemand moet hanteer wat aan hierdie siektes ly. Ons vra onder andere of mens 'n Dementie/Alzheimer-lyer se verwronge realiteit moet aanspreek/reghelp, en of ons eerder moet saamspeel. Ons kyk ook na die rol wat geloof speel vir persone wat hiermee gediagnoseer is.