Sondagoggend Erediens - Pastoor Neville Goodchild

Loading player...
KOLOSSENSE 3
Julle is saam met Christus uit die dood opgewek
1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie, 3want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God. 4Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel.
26 Nov 2023 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Donderdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

JOHANNES 3 5Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.
12 Dec 1AM 22 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

II KORINTHIËRS 5 5Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het. 6Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon. 7Want ons wandel deur geloof en nie deur…
11 Dec 1AM 21 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

ROMEINE 3 Regverdigmaking deur die geloof in Jesus Christus. 21MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, 22die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen…
10 Dec 1AM 19 min

Maandag Oggenddiens - Ds Nardus Bornman

ROMEINE 5 Versoening met God en vrede deur die geloof. 1OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
9 Dec 1AM 23 min

Sondagaand Erediens - Ds Hannes du Plessis

JEREMIA 29 Brief van Jeremia aan die Jode wat saam met Jegónja as ballinge na Babel weggevoer was. 1EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog lewende oudstes van die ballinge en na die priesters en die profete en…
8 Dec 12PM 26 min