Bizskoops - 23 November 2023
--:--
Op die program vandag ... Inflasie styg weer
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor Swart Vrydag en die kleinhandelsektor.
In internasionale sake-nuus... Britse bank gaan getuig teen banke wat die rand gemanipuleer het.
In beleggingsnuus, Data vrygestel oor die gewildste aandele onder superbeleggers.
Ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding.