Jannie Putter - Optimisme en Pessimisme

--:--
Jy sien of moontlike sukses of moontlike mislukking. Is vrees of opwinding in jou voor jy iets doen?
20 Nov 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Die Strikke van Satan

Ons het al almal foute gemaak en ons het baie in satan se lovalle getrap. Ons het soms hulp nodig om uit so 'n strik te kom en ons soek iemand met die letsels wat self uit so 'n strik ontsnap het. So...vra vir hulp!
14 Oct 8 min

Jannie Putter - Praat die Waarheid

As ons verantwoordelik is vir iets wat gebeur, hoe kan ons die waarheid vertel selfs as daar gevolge is. Kom ons kom uit met die waarheid en lewe vry en nie as slawe van ons foute nie. Bely en wees vry!
7 Oct 12 min

Jannie Putter - Wees Waardevol

Ons wil nie mense moeite aandoen nie, maar dan beroof ons mense van die kans om waardevol te wees. Kom ons gee ander kans om waarde by te voeg in ons lewens, want dit sal hulle seën.
30 Sep 9 min

Jannie Putter -Wees die Kameeldoring

Mense wat kla en altyd 'n slagoffer van die lewe is, is soos hout wat net met rook brand. Ons moet soos 'n stuk Kameeldoring hout wees wat warm brand en die rook hout aan die brand steek. Wees die hitte wat ander se lewens aand die brand steek.
16 Sep 9 min