Ep. 143 Dr. Johan Myburg: singewing en verskuiwende denke oor ouer word
--:--
Is alle mense bo 65 één ouderdom: oud? Behels ouer word die een verlies op die ander, of is dit ‘n terrein wat ons vars kan verken? Dr. Johan Myburg praat oor vooropgestelde idees, hoe om jou beeld van jouself en jou werklikheid oop-oog te benader, sinvolle gesprekke en “aanhou beweeg en geraas maak.” Inhoud geborg.