Bizskoops - 16 November 2023
--:--
Op die program vandag gaan ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor hawe-prestasie en uitvoere.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons op hoogte bring met kommoditeitspryse en die mynbedryf
In internasionale sake-nuus... besighede onttrek miljarde dollars se winste uit China.
In beleggingsnuus, Shoprite kry meer markaandeel van sy mededingers.
Ons loer ook later in by sosiale media guru, Magriet Groenewald om vir ons meer te vertel oor die nuwe Meta Verified – pakket.