Bizskoops - 9 November 2023
--:--
Op die program vandag gaan ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor staatsfinansies en die Agoa-ooreenkoms.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons op hoogte bring met die nuutse aanwysers.
In internasionale sake-nuus... Amerikaanse ekonomie het slegs 150-duisend werksgeleenthede in Oktober bygevoeg.
In beleggingsnuus, Johann Rupert steun Remgro om Suid-Afrikaanse probleme te oorkom.
Ons loer ook later in by sosiale media guru, Magriet Groenewald om vir ons meer te vertel oor die nuwe Meta Verified – pakket.