Bizskoops - 6 November 2023
--:--
Op die program vandag gaan ons die mediumtermynbegrotingsbeleidsverklaring uiteensit.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons sê wat hy van vandag se begroting dink.
In internasionale sake-nuus... die Amerikaanse ekonomie het teen sy vinnigste pas in byna twee jaar gegroei.
In beleggingsnuus, Suid-Afrikaanse aandele bly aanloklik vir beleggers.
Ons loer ook later in by Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om te gesels oor verskeie aspekte in Suid-Afrika wat moontlike risikos inhou