ONDERHOUD: MARTHANE SWART GESELS OOR DIE ROOIBOS PANTONE®

--:--
Ons sal baie meer van die kleur Rooibos op mode-loopplanke sien nadat die Rooibos Pantone® kleur aangekondig is as een van die top tien kleure in die verslag oor modekleurneigings vir die lente 2024 tydens die afgelope New York Fashion Week (NYFW). Pantone LLC, die wêreldowerheid oor kleur en verskaffer van professionele kleurstandaarde vir die ontwerpbedrywe, het die Rooibos Pantone® onder 2 390 ander kleure as een van die uitstaande kleure van 2024 gekies. Ons sluit nou aan by die Rooibosraad se sekretariaat, Marthane Swart om vir ons meer hieroor te vertel.
6 Nov 2023 Afrikaans South Africa Arts · Music

Other recent episodes

ONDERHOUD: OLIVIA TWIST DIE MUSIEKBLYSPEL

Welkom by Styleskoops! Vandag gesels ons met die jong aktrise in die hoofrol van 'n opwindende teaterproduksie, Olivia Twist, en een van die regisseurs Michael Stols. Die jong energieke Larizta Booyens hou van drama, redenaars, sing, dans en modelwerk. Die produksie word aangebied deur Encore Theatre Productions en vertel die…
19 Aug 3 min

ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA SE REVUEE OPLEIDING

Revue is lankal nie meer net ʼn konsert in die skoolsaal nie. Dit het die afgelope 10 tot 15 jaar ontwikkel tot volskaalse produksies en skole kry ook die geleentheid om elke jaar aan opwindende kompetisies deel te neem met hulle revue of selfs op televisie te verskyn. Ons gesels…
11 Jun 7 min

ONDERHOUD: DR LIZELLE GROBLER GESELS OOR HOW OM SONDER OË TE SIEN

Welkom by vandag se Styleskoops. Het jy al ooit gedink om te sien sonder om net op jou sig staat te maak? Vandag delf ons in die fassinerende wêreld van panoptiese visie, en ondersoek die buitengewone vermoë van die gees om buite die fisiese sintuie waar te neem. Sluit by…
28 May 6 min

ONDERHOUD: FRANS SWART GESELS OOR LEFRA PRODUKSIES

Teater is ‘n opwindende, interaktiewe ervaring tussen akteurs en gehoor, intriges en begrip, stimulus en reaksie. Suid-Afrika het ‘n lewendige teatermark met meer as 100 aktiewe ruimtes regoor die land. Is teater wel gesond wat is die toekoms van teater in Suid-Afrika? Saam met ons is een van Suid-Afrika se…
12 Mar 8 min