Daar is net R4.8 miljoen in die R3 miljard BHI Trust-ponzi se bankrekening oor

Loading player...
Ciaran Ryan van Moneyweb gesels oor die BHI Trust.
2 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Duur elektrisiteit maak die ekonomie seer

Die Mineraleraad van Suid-Afrika waarsku dat duur elektrisiteit die volgende groot rem op groei en beleggings kan wees. André Lourens, ekonoom by die Mineraleraad, bespreek onder meer die huidige impak en die risiko vir energie-intensiewe bedrywe indien daar nie verligting kom nie.
28 Jan 10AM 7 min

Goud bars deur $5250

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor die sterk prestasie van die goudprys.
28 Jan 10AM 11 min