Belastingbetalers gaan hoes as Transnet sy sin kry

Loading player...
Prof. Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet se planne en die impak wat dit sal hê op belastingbetalers.
25 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Duur elektrisiteit maak die ekonomie seer

Die Mineraleraad van Suid-Afrika waarsku dat duur elektrisiteit die volgende groot rem op groei en beleggings kan wees. André Lourens, ekonoom by die Mineraleraad, bespreek onder meer die huidige impak en die risiko vir energie-intensiewe bedrywe indien daar nie verligting kom nie.
28 Jan 10AM 7 min

Goud bars deur $5250

Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor die sterk prestasie van die goudprys.
28 Jan 10AM 11 min