SANGER LOGAN PIETERSEN OOR SY NUWE ENKELSNIT – BRING MY TERUG

Loading player...
Ons gesels vandag met die talentvolle sanger en liedjieskrywer Logan Pietersen. Logan se nuwe enkelsnit, BRING MY TERUG, is genoeg om enigiemand nostalgies te maak, maar dit het ook ‘n kragtige boodskap wat opgedra is aan Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk en na hul huis, familie en kultuur verlang. Logan vertel vir ons meer van die inspirasie agter die liedjie, die diepgaande betekenis daarvan en die hoop wat dit bring vir diegene wat ver van die huis af is.
22 Oct 2023 Afrikaans South Africa Arts · Music

Other recent episodes

ONDERHOUD: SONJA GOLDBERG OOR HAAR NUWE BOEK (VRAE)

Welkom by Styleskoops.  Ons gesels vandag met die outeur, Sonja Golberg oor haar ‘n besondere oordenkingsdagboeke, getiteld KOM SAAM.   Van haar dae as onderwyseres by ‘n skool vir gestremde leerders tot haar nuwe roeping in die bediening, het Sonja se pad haar telkens teruggelei na haar anker – haar geloof…
20 Dec 8 min

ONDERHOUD: PETER STEMMET

Welkom by vandag se Stylekoops, waar ons saam met die bekroonde joernalis en skrywer, Peter Stemmet, in die fassinerende wêreld van sportjoernalistiek delf. Peter se loopbaan strek oor radio, televisie en gedrukte media, waar hy nie net uitdagings in die bedryf oorkom het nie, maar omhels het. Sluit by ons…
11 Dec 11 min

ONDERHOUD: LIEZEL VAN DER WESTHUIZEN - THE GIRAFFE BRAND ACADEMY

Welkom terug by Styleskoops! Vandag is ons opgewonde om die dinamiese mediapersoonlikheid en stigter van The Giraffe Brand Academy, Liezel van der Westhuizen, te verwelkom. Liezel is bekend vir haar unieke Giraffe handelsmerk en ‘n loopbaan wat globaal en oor verskeie persoonlike handelsmerke strek. In die proses het sy duisende…
3 Dec 8 min

ONDERHOUD: COBUS “THE VIKING” VISSER

Welkom by Styleskoops. Vandag het ons ‘n baie spesiale gas—Cobus ‘The Viking’ Visser. Hy is ‘n bekende skrywer, spreker, uitvoerende afrigter, en Suid-Afrika se enigste Gesertifiseerde Meester Firewalk-instrukteur. Maar wat Cobus nog meer laat uitstaan, is sy veerkragtigheid. As kind is hy met hemofilie gediagnoseer maar vandag inspireer hy duisende…
19 Nov 5 min

ONDERHOUD: OAKMEADE FOUNDERS CARNIVAL

Ons het vandag die plesier om met die skoolhoof van Oakmeade Prep and Academy te praat, ‘n skool wat opslae gemaak het in die gemeenskap met sy unieke benadering tot onderwys en gemeenskapsbetrokkenheid. Skoolhoof Lauren Swan sluit by ons aan. Ons sal die skool se reis bespreek, wat dit spesiaal…
13 Sep 6 min