JEPPE HIGH SCHOOL FOR GIRLS MAAK GESKIEDENIS MET STABAT MATER OPTREDE
Loading player...
Jeppe High School for Girls is op pad om geskiedenis te maak deur glo die eerste skoolkoor in Suid-Afrika te word wat Karl Jenkins se hele Stabat Mater uitvoer. Die koor oefen al sedert Januarie en sal saam met ander kore en die Randse Simfonieorkes hande vat om hierdie skouspelagtige stuk op die 29ste Oktober by die Linder Ouditorium op te voer.
Ons gesels nou met die skool se hoof van die Musiekdepartement, doktor Elize Kruger, om vir ons meer hieroor te vertel.
Ons gesels nou met die skool se hoof van die Musiekdepartement, doktor Elize Kruger, om vir ons meer hieroor te vertel.