Bizskoops - 19 Oktober 2023
--:--
Op vandag se program... Aanwysers dui daarop dat IMF te optimisties is oor Suid-Afrika se groei
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Brittanje se ekonomie het in Augustus gedeeltelik herstel.
In investering-nuus, Beleggers het vertroue in Suid-Afrika verloor.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die 2022-sensusdata met betrekking tot die sake- en finansiële sektore