
Hoe belangrik is jou retina - wat om te weet rondom hierdie deel van die oog
--:--
Dis Oogsorgweek op OFM en op At Lunch hoor ons van die kenners by Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein. In ons vierde episode gesels OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger met Dr Chris Gouws oor die belangrikheid van die retina.