OFM Eye Care Week

Eye Care Week

Do you want to gain insight into how to maintain optimal eye health and explore the forefront of advancements in eye care? Then tune in for Eye Care Week, 11 to 15 March at 09:30 during Mid-Morning Magic, when Yolanda Maartens speaks to the experts about ocular health. Made possible by Torga Optical in Potchefstroom and Klerksdorp.
Daily Afrikaans South Africa Health & Fitness
15 Episodes

Mites oor ooggesondheid

Hierdie week op At Lunch was ons fokus op die oog. Ons sluit Oogsorgweek op OFM af met ‘n laaste episode oor algemene mites as dit by oë en sig kom. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met Dr Karen Conradie van Pasteur Ooghospitaal gesels…
20 Oct 2023 6AM 8 min

Het jy diabetes? Wat jy oor diabetiese retinopatie moet weet.

Dis Oogsorgweek op OFM and vandeesweek op At Lunch hoor ons van die kenners by Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein. In ons derde episode gesels OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger met Dr Lynette Venter oor die invloed wat diabetes op sig het…
18 Oct 2023 6AM 7 min

Wat is katarakte en hoe word dit behandel?

Dis Oogsorgweek op OFM en op At Lunch hoor ons van die kenners by Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein. In ons tweede episode gesels OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger met Dr Johan Eloff oor katarakte.
17 Oct 2023 6AM 4 min

Hoekom moet jy 'n oftalmoloog spreek?

Dr. Karen Conradie van Pasteur Ooghospitaal in Bloemfontein vertel waarom almal 'n oftalmoloog moet besoek en gee ook 'n paar wenke om ooggesondheid te verbeter.
16 Oct 2023 6AM 5 min

Oogsorgweek: Diabetes en die oog.

In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Dr Retha Swart oor diabetes en die oog. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.
8 Oct 2021 2AM 4 min

#Oogsorgweek:Katarakte

In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Dr Lynette Venter oor katarakte.
7 Oct 2021 3AM 4 min

#OogsorgWeek - Retinas

In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Chris Gouws oor retinas. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.
6 Oct 2021 3AM 4 min

#OogsorgWeek - Gloukoom

In hierdie episode praat Yolanda Maartens met Karen Conradie oor gloukoom. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorg dienste.
5 Oct 2021 2AM 4 min