Drie vermeende renosterstropers op vrye voet in Mpumalanga
Loading player...
Drie vermeende renosterstropers moes op die vlug slaan in Volksrust nadat die polisie hulle by 'n padblokkade probeer aftrek het.
Die verdagtes het te voet gevlug en onder meer 'n renosterhoring in die voertuig agtergelaat.
Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Brigadier Selvy Mohlala, is die voertuig nie as gesteel aangemeld nie, en het die eienaar 'n uitstaande saak van die onwettige besit van 'n vuurwapen hangende teen hom.