Die prys van olie en goud styg na oorlog in die Midde-Ooste uitbreek

Loading player...
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor die prys van olie en goud wat styg.
9 Oct 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min