Transnet se Portia Derby het bedank. Wat nou?

Loading player...
Transnet se uitvoerende hoof, Portia Derby het bedank. Antoinette Slabbert, senior verslaggewer van Rapport gesels oor wat nou gaan gebeur.
2 Oct 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min