Nuusberig: Bekende sakeman buite Hazyview doodgeskiet
Loading player...
‘n Bekende sakeman is vanoggend naby Hazyview doodgeskiet in wat vermoed word ‘n sluipmoord kon wees.
Die 35-jarige Adriano dos Santos was voorheen die mede-eienaar van die Shell-vulstasie in Ferreirastraat in Mbombela. Hy het onlangs na Hoedspruit verhuis.