Tinus drink koffie met Brendan Baadjies

Loading player...
Brendan Baatjies, provinsiale bestuurder (Noord-Kaap) van die Landbank gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie waarin hy is.
28 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Donald Trump sóék Groenland

Prof. Jannie Rossouw, professor aan die Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand, deel sy gedagtes oor Donald Trump se toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland.
21 Jan 10AM 10 min