Elfjarige veg om lewe na skietery in Calcutta twee lewens eis

Loading player...
Twee mense, waaronder ‘n 11-jarige kind, veg om hul lewens in die hospital na ‘n skietery by Nhlalakahle Trust naby Calcutta gisteraand. Twee mense is dood in die voorval by ‘n perseel wat voorheen as taverne bedryf is. Volgens die polisiewoordvoerder in Mpumalanga, Brigadier Selvy Mohlala, het twee gewapende mans binnegekom en na willekeur begin skiet voor hulle op die vlug geslaan het. Die motief is tans onbekend.
27 Sep 2023 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min

Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie

Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen.
11 Dec 2025 6AM 7 min