Discovery behaal beste resultate ooit

Loading player...
Adrian Gore, uitvoerende hoof van Discovery gesels oor hulle finansiële resultate en die handelsomgewing in Suid-Afrika.
21 Sep 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Rekords waar jy kyk

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor 52-week hoogtepunte, die rand se beweging, Sasol se handelsverklaring, en ArcelorMittal se moontlike transaksie.
22 Jan 10AM 14 min