Bizskoops - 14 September 2023
--:--
Op vandag se program... Suid-Afrikaanse inflasieverwagtinge het vir die eerste keer in twee jaar gedaal
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Die globale handelsfinansieringgaping het verlede jaar tot 'n rekord gespring.
In investering-nuus, Suid-Afrikaanse batebestuurders lok beleggings
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor ekonomiese aspekte van die Rugby Wêreldbeker toernooi.