LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.

--:--
Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.
8 Sep 2023 6AM Afrikaans Explicit South Africa News

Other recent episodes

Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis

Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat…
22 Sep 2023 3AM 29 min