NUUSPOD

Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.
Daily Afrikaans Explicit South Africa News
40 Episodes
1 – 20

Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis

Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat…
22 Sep 2023 3AM 29 min
1 – 20