Baasraak saam Coach Freek by die Calvinia Korrektiewe Sentrum

Loading player...
Luister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Calvinia Korrektiewe Sentrum opgeneem het.
2 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min