Bizskoops - 24 Augustus 2023
--:--
Op vandag se program... Vervaardigingsektor sny duisend poste
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... China verlaag nog ‘n sleutelrentekoers.
In investering-nuus, Buitelandse beleggers skrikkerig vir Suid-Afrikaanse aandele en effekte.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die BRICS-beraad.